Marian ontdek die duisterhede en sjarme van Skotland op die eiland Mull - ook die sjarme van Rode...
Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is...
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die sjarmante Di Mareneschi-broers, asook di...
Kara is skaars aangestel as goewernante op ’n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenking...
Vyf jaar ná Carly O’Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir Colin Mackenzie met sy betoweren...
Grondeise tref Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van ’n gesin, ...
Adela Morgan se loopbaan as aktrise in Brittanje gedy, totdat sy in ’n motorongeluk betrokke is t...
In Heler van skade ontmoet dokter Lucinda O’Neill vir Werner Huber, ’n siviele ingenieur wie se s...
Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard. Jare later is Ste...
Dokter Naomi Harker is verheug toe sy gekeur word om op ’n mobiele oogkliniek te werk. Sy is diep...