Stiletto

Stiletto
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
 PDF
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

13,16 €* PDF

Artikel-Nr:
9781920323660
Veröffentl:
2011
Einband:
PDF
Seiten:
168
Autor:
Karin Eloff
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Karin Eloff is 'n boeremeisie met 'n honneursgraad in sielkunde en 'n Dopper-agtergrond. STILETTO vertel die ware verhaal van die pad wat die kuis en voorbeeldige skooldogter gestap het om uiteindelik Zoe te word - eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streelkasteel en uiteindelik redakteur van 'n pornografiese tydskrif. Haar pad le besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksotiese Engelse verhoogname, gevaarlike seks en dwelms. STILETTO vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het. Dit raak pertinente kwelvrae oor ons samelewing aan - oor mans, oor vroue, oor seks, oor liefde en oor wie die delers en die stelers is. STILETTO draai nie doekies om oor die skadubestaan van die sekswerker nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.