As jy Droom

As jy Droom
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 6,54 €

Jetzt 6,53 €* EPUB

Artikel-Nr:
9781776250370
Veröffentl:
2021
Einband:
EPUB
Seiten:
0
Autor:
Daniella van Heerden
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Deutsch
Beschreibung:

Elke droom begin met ''n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners ''n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as ''n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers ''n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.

As jy droom is ''n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. ''n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.