Katvis

Katvis
-0 %
 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 13,18 €

Jetzt 13,17 €* EPUB

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9781776095377
Veröffentl:
2023
Einband:
EPUB
Seiten:
248
Autor:
Annelie Botes
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Ná ’n huwelik van twaalf jaar waartydens sy aan Gerhardus se magsbeheptheid en seksuele sadisme onderwerp is, het Maria genoeg gehad. Op 10 April 2022 verlaat sy die Baai met net haar handsak, ’n koffer en haar viool in die kar. Sy wil die deur finaal toetrek op ’n lewe van aftakeling, perversie en die dreigemente waarmee Gerhardus haar sedert hul egskeiding aanhou teister. Nie eens haar ma, Selina, weet waarheen Maria op pad is om ’n nuwe begin te maak nie.Die enigste mens wat van haar planne bewus is, is Lukas Delport, eienaar van Matoli Meadow, ’n gastehuis op ’n plaas in die Maclear-distrik waar Maria haar voete as bestuurder gaan vind.Maar minute nadat sy op die plaas aankom, tref die godsverskrikkende wete haar dat al die jare saam met Gerhardus net ’n leerskool was om haar voor te berei op hierdie dag vanontgogeling. Hier, in ’n donker kelder, gekatvis deur ’n gewetenlose bedrieër, is elke oorlewingsminuut suiwer grasie. Ná twaalf jaar is die skrywer vanTrippel seweKlawervierRaaiselkind enThula-thula terug met ’n nuwe roman.Katvis gaan lesers opnuut onder die indruk bring dat Annelie Botes ’n storieverteller sonder gelyke is.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.