Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Onderwysersgids

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Onderwysersgids
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 14,15 €

Jetzt 11,98 €*

Artikel-Nr:
9781775896838
Veröffentl:
2014
Seiten:
296
Autor:
Riens Vosloo
Serie:
Piekfyn Afrikaans
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.
Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree – ons bied aan ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.Die leerdersboek en onderwysers is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur• beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop• te fokus op kommunikatiewe en teks- en temagebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer te laat plaasvind• ’n wye verskeidenheid piekfyn tekssoorte aan te bied volgens die eietydse temas• volledige onderrigplanne vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien• ’n formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel• aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser in te sluit deur op die kieslys van die DVD op “Lees” te kliek en die dokument uit te speel vir die onderwyserslêer.Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.