Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Huistaal
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 14,15 €

Jetzt 11,98 €*

Artikel-Nr:
9781775891406
Veröffentl:
2014
Seiten:
392
Autor:
Henk Viljoen
Serie:
Piekfyn Afrikaans
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.
Uiteindelik! ’n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur• beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;• volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien;• te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;• ’n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;• ’n formele assesseringsprogram vir graad 7, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en• aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser.Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.