Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 8,49 €

Jetzt 8,48 €*

Artikel-Nr:
9781775891048
Veröffentl:
2013
Seiten:
229
Autor:
Riens Vosloo
Serie:
Piekfyn Afrikaans
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

ʼn Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.
ʼn Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit kortverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.Vir die klaskamerOm die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien:• Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is• Toeligting by moeilike tekste• Woordverklarings vir komplekse woorde• Die stappe van die leesprosesAntwoorde op alles vrae is gratis beskikbaar op bestbooks.co.za.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.