Die Woudties en die Sang Kompetisie

Die Woudties en die Sang Kompetisie
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 3,82 €

Jetzt 2,78 €*

Artikel-Nr:
9781507123348
Veröffentl:
2021
Seiten:
0
Autor:
Francois Keyser
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Agterblad:
Welkom by die wêreld van “Die Woudties”.
 “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.
In hierdie boek wil die maatjies vir ‘n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?
Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.
“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by thejunglies.com of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by facebook.com/tigerloseshisstripes.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.