Ek glo! (eBoek)

Ek glo! (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
'n Geloofsreis vir kinders
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

6,49 €*

Artikel-Nr:
9781431622771
Veröffentl:
2014
Seiten:
256
Autor:
Dave Strehler
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Het jou kinders al ooit oor dinge gewonder soos: “Wie is God?” of: “Hoekom het Jesus aarde toe gekom?” of: “Hoe kan ek van die hemel weet?” Dan is dié boek spesiaal vir jou bedoel. Daar is vrae waarop ons nooit ’n antwoord sal kry nie, maar EK GLO! gee antwoorde waarvan ons seker kan wees en wat ons met ons hele hart kan glo.
Neem jou kinders saam met Ben, Blykie en Tomas op ’n heerlike, opwindende avontuur. Hulle is drie gewone kinders, net soos joune. Hulle het baie vrae, en hulle kry antwoorde op ongewone plekke, soos in grotte, kastele en in spieëls. Op hierdie avontuur leer hulle oor vriendskap en hoe om as kinders van God te leef. Hulle leer meer oor God en hoe om groot Bybelse waarhede te onthou. En bo alles leer hulle Jesus ken as hulle heel beste Vriend.
EK GLO! is bedoel vir kinders wat deel wil wees van die groot lewensavontuur. Hierdie boekie sal hulle help om waarhede te ontdek wat hulle geloofslewe vir altyd sal rig.
Kom ontdek saam met Ben, Blykie en Tomas op ’n heerlike avontuur hoe kinders van God behoort te lewe. Hulle besoek grotte en kastele en leer so vir Jesus ken as hulle heel beste Vriend. Hierdie boekie sal kinders help om waarhede te ontdek wat hulle geloofslewe vir altyd sal rig.
Het jou kinders al ooit oor dinge gewonder soos: “Wie is God?” of: “Hoekom het Jesus aarde toe gekom?” of: “Hoe kan ek van die hemel weet?” Dan is dié boek spesiaal vir jou bedoel. Daar is vrae waarop ons nooit ’n antwoord sal kry nie, maar EK GLO! gee antwoorde waarvan ons seker kan wees en wat ons met ons hele hart kan glo. Neem jou kinders saam met Ben, Blykie en Tomas op ’n heerlike, opwindende avontuur. Hulle is drie gewone kinders, net soos joune. Hulle het baie vrae, en hulle kry antwoorde op ongewone plekke, soos in grotte, kastele en in spieëls. Op hierdie avontuur leer hulle oor vriendskap en hoe om as kinders van God te leef. Hulle leer meer oor God en hoe om groot Bybelse waarhede te onthou. En bo alles leer hulle Jesus ken as hulle heel beste Vriend.
EK GLO! is bedoel vir kinders wat deel wil wees van die groot lewensavontuur. Hierdie boekie sal hulle help om waarhede te ontdek wat hulle geloofslewe vir altyd sal rig.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.