Paulus (eBoek)

Paulus (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Die indringer-apostel wat die evangelie gered het
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

15,99 €*

Artikel-Nr:
9781431617883
Veröffentl:
2017
Seiten:
396
Autor:
Adrio Konig
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Waar kom Paulus vandaan? Hoe is dit dat die helfte van die boeke van die Nuwe Testament uit sy pen gevloei het? Hy was nie een van die dissipels nie. Hy het Jesus nie persoonlik geken toe Jesus op aarde was nie. Hy verwys ook nie in sy briewe na Jesus se lewe of sy werk of sy woorde nie. Kortom, Paulus skryf sy eie vorm van die evangelie.
Dit is hier waar Adrio König begín met sy reis oor Paulus. Paulus beredeneer die evangelie. Adrio kyk na Paulus se werk, sy lewe, sy persoonlikheid, sy herkoms en vele meer. So skep hy ’n platform van waar die leser na Paulus se boodskap kan kyk in die vele Bybelboeke wat hy geskryf het.
Paulus se boodskap neem toe in waarde as jy weet wie hierdie man werklik was. PAULUS is ’n insiggewende boek wat beloof om ’n nuwe wêreld vir elke leser oop te maak.
Volg in Paulus se voetspore en verstaan sy rol as die belangrikste apostel in die Nuwe Testament. Adrio König bekyk hom en sy lewe van alle kante en help jou om die man agter die naam te leer ken. PAULUS is ’n insiggewende boek wat beloof om ’n nuwe wêreld vir jou oop te maak.
Waar kom Paulus vandaan? Hoe is dit dat die helfte van die boeke van die Nuwe Testament uit sy pen gevloei het? Hy was nie een van die dissipels nie. Hy het Jesus nie persoonlik geken toe Jesus op aarde was nie. Hy verwys ook nie in sy briewe na Jesus se lewe of sy werk of sy woorde nie. Kortom, Paulus skryf sy eie vorm van die evangelie. Dit is hier waar Adrio König begín met sy reis oor Paulus. Paulus beredeneer die evangelie. Adrio kyk na Paulus se werk, sy lewe, sy persoonlikheid, sy herkoms en vele meer. So skep hy ’n platform van waar die leser na Paulus se boodskap kan kyk in die vele Bybelboeke wat hy geskryf het.
Paulus se boodskap neem toe in waarde as jy weet wie hierdie man werklik was. PAULUS is ’n insiggewende boek wat beloof om ’n nuwe wêreld vir elke leser oop te maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.