God, waarom lyk die wereld so? (eBoek)

God, waarom lyk die wereld so? (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Wat beteken dit om te se God is in beheer?
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

10,99 €*

Artikel-Nr:
9781431616008
Veröffentl:
2016
Seiten:
260
Autor:
Adrio Konig
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat?
Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio König kyk in GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? na teorieë van teoloë soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik.
Die eerste hoofstuk van GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wêreldoorlog wat ’n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ’n bylaag swart-en-wit foto’s.
Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur nie. In plaas daarvan om met leë woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.
6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Hierdie is nie nuwe vrae nie. Die mens wonder altyd oor swaarkry en God se betrokkenheid daarby. Adrio König bied in GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? vir lesers insig in die verskillende standpunte wat al deur die eeue hieroor gehuldig is. Hy wil nie hê ons moet mekaar met leë woorde troos nie, maar besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is. Hierdie boek, met sy ware verhale en fotobylaag, sal jou hart aanraak.
6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami. Waar was God? Hoekom het Hy dit toegelaat? Oor die eeue wonder mense oor swaarkry en hoe ons moet dink oor God se betrokkenheid daarby. Adrio König kyk in GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? na teorieë van teoloë soos Calvyn en Arminius, wat geredeneer het oor of God die kwaad net toelaat, of beskik.
Die eerste hoofstuk van GOD, WAAROM LYK DIE WÊRELD SO? vertel ware verhale van mense wat van die geskiedenis se grootste gruwels beleef het, byvoorbeeld die groot Jodeslagting (Holocaust) van die Tweede Wêreldoorlog wat ’n agtergrond bied waarteen die boek gelees kan word. Die boek sluit ook af met ’n bylaag swart-en-wit foto’s.
Op die ou end kan ons net weet: Ons verstaan dikwels nie hoekom slegte dinge in die wêreld gebeur nie. In plaas daarvan om met leë woorde te probeer troos, moet ons besef dat God ons nooit verlaat nie en saam met ons in ons hartseer is.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.