Wenplan vir jou kind se lewe (eBoek)

Wenplan vir jou kind se lewe (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
vir koelkop ouers
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

11,99 €*

Artikel-Nr:
9781431612215
Veröffentl:
2014
Seiten:
176
Autor:
Jannie Putter
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.
Jannie Putter kyk in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se selfbeeld?” en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voorstellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikelblokke wat hulle moet hanteer.
Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lê om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt.
WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE sal ouers bemoedig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.
Vandag se kinders ervaar meer druk op alle vlakke van die lewe en word blootgestel aan drank, dwelms en emosionele probleme. Jannie Putter wys jou as ouer in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE hoe om koelkop te bly en jou kinders te lei tot oorwinning. Ons wêreld vra baie van ouers (en kinders!) en die geheim lê in die regte besluite, selfs al is dit nie altyd die maklike keuses nie.
Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun. Jannie Putter kyk in WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se selfbeeld?” en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voorstellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikelblokke wat hulle moet hanteer.
Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lê om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt.
WENPLAN VIR JOU KIND SE LEWE sal ouers bemoedig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.