Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Viooltjies vir my vriendin (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

7,99 €*

Artikel-Nr:
9781431611379
Veröffentl:
2014
Seiten:
128
Autor:
Nina Smit
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk.
In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele tuine van die lewe. Vroue sal die dieper betekenis ontdek van aspekte soos groeikrag, voorbereiding, vrugdra en snoei. Sy herinner vroue ook aan die verskillende seisoene en hoe elkeen sy eie unieke mooiheid bring waarvan ons nie moet vergeet nie.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN bevat pragtige illustrasies van ’n wye verskeidenheid blomsoorte asook aanhalings, teksverse, gebede én plek vir notas om hierdie wandeling onvergeetlik te maak.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN is die ideale tweekleur-geskenkboek met groen en pers drukwerk om die eentonigheid van die lewe iets van die verlede te maak.
In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem Nina Smit vroue op ’n tuinwandeling van kleur, geur, nostalgie en diepe oordenking. Dié boek, met sy tweekleur-teks en illustrasies in pers en groen, én plek vir notas, is die ideale geskenk vir elke vrou.
Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele tuine van die lewe. Vroue sal die dieper betekenis ontdek van aspekte soos groeikrag, voorbereiding, vrugdra en snoei. Sy herinner vroue ook aan die verskillende seisoene en hoe elkeen sy eie unieke mooiheid bring waarvan ons nie moet vergeet nie.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN bevat pragtige illustrasies van ’n wye verskeidenheid blomsoorte asook aanhalings, teksverse, gebede én plek vir notas om hierdie wandeling onvergeetlik te maak.
VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN is die ideale tweekleur-geskenkboek met groen en pers drukwerk om die eentonigheid van die lewe iets van die verlede te maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.