Is die Bybel betroubaar? (eBoek)

Is die Bybel betroubaar? (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Wat dan van al die probleme?
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

14,99 €*

Artikel-Nr:
9781431608584
Veröffentl:
2013
Seiten:
352
Autor:
Adrio Konig
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo.
Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry.
Temas wat onder die loep kom, sluit in:
• gesag en betroubaarheid van die Bybel
• die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament
• die geskiedenis in die Bybel
• maniere van Bybellees
• Bybelvertalings en vertaalteorieë
• verskille in die Bybel
Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer.
IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.
Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry. Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer.
Daar word deesdae baie gevra of ons die Bybel nog kan glo. Adrio König gee in IS DIE BYBEL BETROUBAAR? ’n indiepte-verduideliking van ’n wye verskeidenheid Bybelse besprekingspunte. Hy kyk na wat ons oor die Bybel glo, asook probleme, teorieë en verskille wat ons in die Bybel kry.
Temas wat onder die loep kom, sluit in:
• gesag en betroubaarheid van die Bybel
• die verhouding Ou Testament-Nuwe Testament
• die geskiedenis in die Bybel
• maniere van Bybellees
• Bybelvertalings en vertaalteorieë
• verskille in die Bybel
Die laaste hoofstuk gee praktiese riglyne oor hoe om die Bybel te lees en ’n persoonlike belydenis te formuleer.
IS DIE BYBEL BETROUBAAR? sal lesers die nodige insig gee wat hulle sal help om self te sien dat die Bybel inderdaad betroubaar is.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.