Die Storiebybel vir kinders (eBoek)

Die Storiebybel vir kinders (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431608324
Veröffentl:
2013
Seiten:
84
Autor:
Johan Smit
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel.
DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie.
DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.
DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied die mooiste verhale uit die Bybel soos vertel deur Johan en Nina Smit in ’n taal wat kinders maklik kan verstaan. 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament saam met eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks en Skrifverwysings sal hierdie kartonboekie ’n geliefde storieboek maak.
Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 20 stories uit die Ou Testament en 20 stories uit die Nuwe Testament sal die essensie van die Bybel vir kinders vasvang in hierdie kartonboekie met sy dra-handvatsel. DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS se eiesoortige illustrasies, maklik leesbare teks, Bybelvers vir elke dag en Skrifverwysings sal dit ’n geliefde storieboek maak. Die teks is van so aard dat klein kinders dit maklik sal verstaan, maar die effens ouer kind sal ook nie verveeld raak met die storie nie.
DIE STORIEBYBEL VIR KINDERS bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.