n Man van geloof (eBoek)

n Man van geloof (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

9,49 €*

Artikel-Nr:
9781431607747
Veröffentl:
2013
Seiten:
244
Autor:
John Osteen
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof.
In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof:
1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld.
2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord.
3. Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie.
4. Geloof sê altyd: “Probeer weer!”
5. Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse.
6. Geloof glo in die groter prentjie.
7. Geloof begin met niks, maar doen groot dinge vir God.
Osteen bespreek saam met bogenoemde ook beginsels vir tye wanneer dit lyk of geloof nie werk nie.
’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat beginsels bespreek wat vir Christene vandag ’n struikelblok kan wees. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. ’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat sewe eienskappe van standvastige geloof bespreek, onder meer dat geloof ander dinge hoor en sien as die wêreld, en die rol van gebed. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof:
1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld.
2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord.
3. Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie.
4. Geloof sê altyd: “Probeer weer!”
5. Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse.
6. Geloof glo in die groter prentjie.
7. Geloof begin met niks, maar doen groot dinge vir God.
Osteen bespreek saam met bogenoemde ook beginsels vir tye wanneer dit lyk of geloof nie werk nie.
’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat beginsels bespreek wat vir Christene vandag ’n struikelblok kan wees. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.