Herken Satan se spelplan

Herken Satan se spelplan
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Die geheime en strategieë wat Satan hoop jy nooit sal ontdek nie
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

9,49 €* EPUB

Artikel-Nr:
9781415324783
Veröffentl:
2013
Einband:
EPUB
Seiten:
256
Autor:
Perry Stone
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Herken Satan se spelplan sal jou help om Satan se geheime strategieë
te ontbloot, om te verstaan hoe Satan dink, om sy grootste geheime wapens
te ontdek en om met jou eie kragtige taktiek hom te verslaan.
Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teenjou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone vir
jou ’n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel se
aanvalsplan, insluitend:
• Kan Satan hoor wat ek dink?
• Kan hy my lewe vroegtydig beëindig?
• Hoe kan mens sy planne verslaan?
Verbreed jou kennis van geestelike oorlogvoering sowel as jou krag om die bose
teen te staan. Herken Satan se spelplan sal jou help om Satan se geheime strategieë
te ontbloot, om te verstaan hoe Satan dink, om sy grootste geheime wapens
te ontdek en om met jou eie kragtige taktiek hom te verslaan.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.