In ’n oogwink

In ’n oogwink
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
In 'n oogwink kan alles verander…en dat wat?
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,50 €* EPUB

Artikel-Nr:
9781415317822
Veröffentl:
2011
Einband:
EPUB
Seiten:
248
Autor:
Joyce Meyer
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om ‘n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor waarmee sy ry. Die lewe is bedoel om geleef te word, en Sarah Harper is daarop uit om alles uit die lewe te haal wat sy kan.
Vir haar kinders is Sarah so lief dat haar asem skoon wegslaan as sy daaraan dink. Sy het haar man ook baie lief, maar ongelukkig voel dit vir hom hy moet met haar werk kompeteer vir haar aandag. Dit laat haar skuldig voel, maar die begeerte om ‘n sukses te wees is allesoorweldigend.
Tot een koue, reënerige herfsoggend.
Soos gewoonlik jaag Sarah werk toe en wanneer sy ‘n brug oorsteek, begaan sy ‘n berekeningsvout. En so verander haar lewe in ‘n oogwink. Haar motor verlaat die pad en sy beland in die rivier. Die kanse dat sy kon oorleef, is skraal en reddingsbeamptes begin naarstiglik soek na haar liggaam.
Wat hulle nie besef nie. Is: Sarah leef nog.
Dit wat Sarah in hierdie oomblikke beleef, beïnvloed haar hele uitkyk op die lewe – die verlede, die hede en die toekoms. Haar wêreld sal nooit , ooit weer dieselfde wees nie.

In ‘n oogwink is ‘n meesleurende roman geskryf deur Joyce Meyer en Deborah Bedford. Verdiep jou in die verhaal van ‘n vrou wat die dood moes ervaar om die lewe te verstaan.

Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om ‘n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor waarmee sy ry. Die lewe is bedoel om geleef te word, en Sarah Harper is daarop uit om alles uit die lewe te haal wat sy kan.Vir haar kinders is Sarah so lief dat haar asem skoon wegslaan as sy daaraan dink. Sy het haar man ook baie lief, maar ongelukkig voel dit vir hom hy moet met haar werk kompeteer vir haar aandag. Dit laat haar skuldig voel, maar die begeerte om ‘n sukses te wees is allesoorweldigend.
Tot een koue, reënerige herfsoggend.
Soos gewoonlik jaag Sarah werk toe en wanneer sy ‘n brug oorsteek, begaan sy ‘n berekeningsvout. En so verander haar lewe in ‘n oogwink. Haar motor verlaat die pad en sy beland in die rivier. Die kanse dat sy kon oorleef, is skraal en reddingsbeamptes begin naarstiglik soek na haar liggaam.
Wat hulle nie besef nie. Is: Sarah leef nog.
Dit wat Sarah in hierdie oomblikke beleef, beïnvloed haar hele uitkyk op die lewe – die verlede, die hede en die toekoms. Haar wêreld sal nooit , ooit weer dieselfde wees nie.

In ‘n oogwink is ‘n meesleurende roman geskryf deur Joyce Meyer en Deborah Bedford. Verdiep jou in die verhaal van ‘n vrou wat die dood moes ervaar om die lewe te verstaan.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.