Lysies vir die lewe

Lysies vir die lewe
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Inspirasie vir elke seisoen
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

4,99 €* EPUB

Artikel-Nr:
9781415317013
Veröffentl:
2012
Einband:
EPUB
Seiten:
143
Autor:
SCM Compilation
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Lysies vir die lewe sal jou help om genot te put uit elke terrien van jou lewe – jou vriendskappe, finansies, kreatiwiteit, klerekas, lewenstyl en baie meer. Dit bevat voorstelle om jou deur swaarkrytye te help, blink planne vir prettige dinge om te doen wanneer jy inspirasie nodig het en idees vir wanneer joune opraak.
Sit sparkel in ‘n doodgewone dag met voorstelle vir elke seisoen van die jaar – vreugdevolle somer, nadenkende herfs, verstrekende winter of die nuwe begin van lente.
Lysies vir die lewe sal jou help om genot te put uit elke terrien van jou lewe – jou vriendskappe, finansies, kreatiwiteit, klerekas, lewenstyl en baie meer. Dit bevat voorstelle om jou deur swaarkrytye te help, blink planne vir prettige dinge om te doen wanneer jy inspirasie nodig het en idees vir wanneer joune opraak.

Dit is nie ontwerp om volledige lysies vir elke onderwerp te wees nie, maar as vonk om jou verbeelding te laat vlamvat, jou kreatiwiteit ‘n hupstoot te gee en ‘n vaal dag op te kikker.

Snuffel deur die verskeie onderwerpe, geniet die aanhalings, probeer sommige van die idees en deel daarvan met jou vriende. En wanneer jy klaar het, is dit jou beurt om met ‘n paar vindingryke lysies van jou eie vorendag te kom…

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.