Lysies vir die liefde

Lysies vir die liefde
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Inspirasie vir elke verhoudng
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

4,99 €* EPUB

Artikel-Nr:
9781415315941
Veröffentl:
2012
Einband:
EPUB
Seiten:
134
Autor:
SCM Compilation
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Lysies vir die liefde sal jou inspireer in alle aspekte van jou verhoudings: van idees vir Valentynsdaggeskenk tot hoe om gesinsbande te versterk; van prettige aanhalings oor vriendskap tot romantiese aanhalings uit jou gunsteling fliek. Daar is hope idees vir saamdoendinge met jou kinders, raad vir konflikhnatering, selfs idees vir grootouers en kleinkinders.
Sit sprankel terug in jou verhoudings met hierdie voorstelle – party ernstig, ander prettig, maar elkeen sal bydra tot jou verhoudings met die mense rondom jou te verdiep of sommer net die vreugde van vriendskap en liefde vier.
Lysies vir die liefde sal jou inspireer in alle aspekte van jou verhoudings: van idees vir Valentynsdaggeskenk tot hoe om gesinsbande te versterk; van prettige aanhalings oor vriendskap tot romantiese aanhalings uit jou gunsteling fliek. Daar is hope idees vir saamdoendinge met jou kinders, raad vir konflikhnatering, selfs idees vir grootouers en kleinkinders.

Dit is nie bedoel om volledige lysies vir elke onderwerp te wees nie, maat as ‘n vonk om jou verbeelding te laat vlamvat en jou kreatiwiteit ‘n hupstoot te gee. Snuffel dus deur die verskeie onderwerpe, geniet die aanhalings, prober sommige van die voorstelle. En wanneer jy daarmee klaar is, is dit jou beurt om met ‘n paar vindingryke idees van jou eie vorendag te kom…

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.