Spring

Spring
-0 %
 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 6,88 €

Jetzt 6,87 €* EPUB

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9780799362275
Veröffentl:
2013
Einband:
EPUB
Seiten:
80
Autor:
Fanie Viljoen
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry ’n bynaam ”“ die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.