Katastrofes

Katastrofes
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 16,76 €

Jetzt 11,98 €*

Artikel-Nr:
9780798173117
Veröffentl:
2016
Seiten:
80
Autor:
Breyten Breytenbach
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat in sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in ’n absurde wêreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos.
In Katastrofes, Breyten se eerste gepubliseerde prosawerk, is bekende elemente wat in sy digkuns ook figureer. Die gepynigde ek bevind hom in ’n absurde wêreld waarin alles aan die verrot is, op soek na identiteit, verwesenliking en troos. Soortgelyke tegnieke as in sy poësie word ook gebruik, soos aaneenskakeling van oënskynlik onverwante assosiasies, gebruik van fantasie, saamvoeg van teenoorgesteldes, alles weergegee met uitsonderlike beeldingsvermoë. Die prosa wyk af van normale perspektiewe en beeld nie noodwendig katastrofes aan soos wat dit normaalweg verstaan word nie. Dit is eerder flitse of fragmente waar sonderlinge gebeurtenisse as gewoon aangebied word of ’n fantasiewêreld as realiteit voorgehou word, met die mens as oorsaak van die katastrofes. Verder is daar mildelik gebruik gemaak van die paradoks, met ontsteltenis wat volg op die doodgewone en die gruwelike wat begroet word met geen verwondering nie. In die Afrikaanse prosa is hierdie stukke uniek, aangesien dit beweeg op ’n paralogiese vlak waar die betekenis redelike begrip ontwyk, maar die impak tog betekenisvol is.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.