Die windvanger

Die windvanger
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 16,01 €

Jetzt 14,98 €*

Artikel-Nr:
9780798160032
Veröffentl:
2013
Seiten:
184
Autor:
Breyten Breytenbach
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord: ‘En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?’
Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig “New York, 12 September 2001”: ‘sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om ’n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...’ En teen die einde van die bundel: ‘En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?’Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.