Rillers 2: Die vrou met die pers oog

Rillers 2: Die vrou met die pers oog
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 9,97 €

Jetzt 6,48 €*

Artikel-Nr:
9780798155991
Veröffentl:
2015
Seiten:
80
Autor:
François Bloemhof
Serie:
2, Rillers
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die tweede boek van agt boeke in François Bloemhof se Rillers-reeks. 'n Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels.
Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.