Die hart van ’n wenner

Die hart van ’n wenner
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 11,14 €

Jetzt 9,98 €*

Artikel-Nr:
9780796318756
Veröffentl:
2014
Seiten:
256
Autor:
Pieter Van Jaarsveld
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In dié heruitgawe van Die hart van ’n wenner fokus Pieter van Jaarsveld op die kernkwessie van persoonlike sukses: emo¬sionele welsyn. Emosionele welsyn is belangrik vir:* ’n suksesvolle huwelik* goeie verhoudings* selfdissipline* gesondheid* sosiale gewildheid* sukses in die werkplek
Emosionele welsyn lê aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer.Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om ’n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God.Die hart van ’n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie wat vanuit ’n Christelike perspektief geskryf is. Dit is al ses keer herdruk en 13 400 eksemplare is al verkoop. Dit is ’n praktiese gids gevul met persoonlike anekdoktes; aanhalings deur bekende wysgere sowel as wêreldbekende motiveringskrywers en -sprekers. Omvattende selfhelptoetse en antwoorde; diagramme en ’n lys van leesstof vir verdere navorsing sal die leser help om sy/haar volle potensiaal te bereik.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.