Der Artikel ist weiterhin als ^^OTHERCONDITION^^ verfügbar.
Autor: Debbie Loots
ISBN-13: 9780795800993
Einband: Ebook
Seiten: 352
Sprache: Afrikaans
eBook Typ: Adobe Digital Editions
Kopierschutz: Adobe DRM [Hard-DRM]
Systemvoraussetzungen
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Split

Geben Sie Ihre Bewertung ab!  
Wir verlosen jeden Monat unter allen freigegebenen Rezensionen
3 Gutscheine im Wert von 20 Euro. Teilnahmebedingungen
In die sewentigs en tagtigs trek ’n Afrikaanse gesin gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan’t verbrokkel is, knoop sy ’n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar dogter Lien wens ’n UFO laai haar op, en met die ander gesinslede is dinge ewe deurmekaar . . .
Dis die jare sewentig aan die Rand. Die Barnard-gesin trek gedurig rond; van die Hoëveld tot die Laeveld; see toe en terug; tussen Johannesburg se Triomf en Brixton – enige plek waar ’n mens oor kan begin. Terwyl verpleegster Vera se huwelik aan die verbrokkel is, knoop sy ’n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seks-boeke. Haar man, Willem, is ’n salesman en ’n jagter – van koedoes in die Bosveld, en vroue op die dorp. Hy trek die jonger Poppie vas, en Vera beland weer in die arms van haar skoolliefde, Hendrik. Ou patrone word herhaal en foute word gemaak en kort voor lank bevind goeie ou Hendrik hom met ’n rewolwer in die hand. Vera se dogter, Lien, hoop dat ’n vlieënde piering haar gaan kom haal, en dit voel asof haar tannie Brenda in Triomf al een is wat haar verstaan. Kunsbeurs in die hand trek sy later by Brenda in, en terwyl sy die een na die ander kans verbrou, blyk dit hoop is nie altyd genoeg nie – soms is iets anders nodig. Split is ’n debuutroman oor ’n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

 

Rezensionen

Autor: Debbie Loots
ISBN-13 :: 9780795800993
ISBN: 0795800991
Verlag: Queillerie
Seiten: 352
Sprache: Afrikaans
Auflage 1
Sonstiges: Ebook