Vlieger

Vlieger
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
en die gevare van die close dance
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

19,99 €* EPUB

Artikel-Nr:
9780795800436
Veröffentl:
2012
Einband:
EPUB
Seiten:
196
Autor:
Harry Kalmer
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Vlieger Bothma het grootgeword in ’n voorstad met skole, kerke, ’n rooigordyn-fliek, ’n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. ’n Voorstad waar pa’s met die trein werk toe gery en die meeste ma’s nie gewerk het nie; waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie; en waar almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer.
Dit was ’n ander tyd. ’n Tyd toe mans nog hulle skoene gepolitoer en haarolie gebruik het. ’n Tyd toe kinders met fietse skool toe gery het.Toe gewone mense nie oorsee gegaan het nie en die meeste gesinne net een motor gehad het. Toe Vlieger Bothma grootgeword het in ’n voorstad met skole, kerke, ’n rooigordyn-fliek, ’n OK Bazaars en die Hertzog- en Hillbrowtorings op die horison. Waar pa’s met die trein werk toe gery en die meeste ma’s nie gewerk het nie. Waar dinge gebeur het waaroor niemand gepraat het nie. En almal probeer het om die winde van verandering te ignoreer. Vlieger het in 2011 ’n ATKV-Mediaveertjie ontvang vir beste koerantrubriek.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.