Snak

Snak
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 8,99 €

Jetzt 8,98 €*

Artikel-Nr:
9780624085355
Veröffentl:
2018
Seiten:
336
Autor:
Rouxnette Meiring
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Kara word wakker in 'n Andromeda-wentelstasie, met geheueverlies. Kaleb en Mohlomi word herenig, maar Mohlomi dink Kara is dood. Intussen het Amber, soos die ouers, aan die slaap geraak. Kara ontdek dat van die ouers op die wentelstasie is, maar nie haar ma nie. Sy moet terugkeer Aarde toe om haar vriende te vind en die raaisels op te los.
Nadat Orpheus haar red by die sfinks, word Kara wakker in 'n Andromeda-wentelstasie, met geheueverlies. Kaleb en Mohlomi word herenig, maar Mohlomi dink Kara is dood. Hulle oortuig Ya-ya om hulle terug te neem Kango-grotte toe, maar sy laai hulle af by 'n skrikwekkende Chinafrika-werkersplaas. Intussen het Amber, soos die ouers, aan die slaap geraak. Mohlomi het nog die stervorm-voorwerp wat hulle by die sfinks gekry het. Wat moet hulle daarmee doen? Is dit die sleutel om die slapende ouers wakker te kry? Kara ontdek dat sommige van die ouers hulle op die Andromeda-stasie bevind, maar haar ma is nie daar nie. Sy moet terugkeer Aarde toe om haar vriende te vind en die raaisels op te los.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.