Elza Rademeyer Omnibus 8

Elza Rademeyer Omnibus 8
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 19,56 €

Jetzt 12,98 €*

Artikel-Nr:
9780624072980
Veröffentl:
2015
Seiten:
512
Autor:
Elza Rademeyer
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In Drome van gister kamp Alet Britz saam met vriende in die Richtersveld. Jan verklaar sy liefde, maar haar hart behoort aan iemand anders.In Rots van Stormbaai hou Melanie Walters saam met haar seuntjie op Stormbaai vakansie. Die inwoners trap haar drumpel plat, maar dis Lafras Retief wat haar fassineer.In Rabbedoe se temmer gee Wouter Hoyt vir Vicky Webster werk, maar sy broer Pierre is nie beïndruk nie.
In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer – weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ʼn dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds aan iemand anders behoort?In Rots van Stormbaai besluit Melanie Walters impulsief om saam met haar seuntjie op die verafgeleë kusdorpie Stormbaai vakansie te hou. Maar sy het nie rekening gehou met die eksentrieke inwoners nie. Oom Jors, dierbare Thys en die sjarmante plaasboer Giel trap haar drumpel plat. Maar dis die enigmatiese Lafras Retief wat haar fassineer.In Rabbedoe se temmer kom rykmanskind Vicky Webster ná haar pa se dood agter dat hulle bankrot geboer het. Gelukkig bied die aantreklike Wouter Hoyt vir haar werk in hul huishouding aan. Pierre, sy ouer broer, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ʼn jaloerse meisie. Wie van die Hoyt-broers sal hierdie rabbedoe tem?

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.