Bokspronge

Bokspronge
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Goue oomblikke in Springbokrugby
 EPUB
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

18,99 €* EPUB

Artikel-Nr:
9780624057451
Veröffentl:
2013
Einband:
EPUB
Seiten:
224
Autor:
Stephen Nell
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Geheime taktieke, kleedkamer-praatjies en wenplanne... Wat gebeur alles agter die skerms in die Springbok-span? Sportjoernalis Stephen Nell gesels met oudspelers, afrigters en administrateurs soos Nick Mallett, Jake White en Brendan Venter oor wat dit verg om 'n Springbok te wees en om dié nasionale span aan te voer.
Geheime taktieke, kleedkamer-praatjies en wenplanne... Wat gebeur alles agter die skerms in die Springbok-span?
Die sportjoernalis Stephen Nell onthul die binnewerkinge en hartklop van Springbok-rugby. Hy gesels met oudspelers, afrigters en administrateurs soos Nick Mallett, Jake White en Brendan Venter oor wat dit verg om 'n Springbok te wees en om dié nasionale span aan te voer.

Alles van Springbok-wees - die kameraadskap, die spiritualiteit en die sportmanskap - word in dié boek aan die lig gebring.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.