Ridders van die grondpad

Ridders van die grondpad
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
'n Gids vir avontuur-motorfietse
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 15,60 €

Jetzt 14,98 €*

Artikel-Nr:
9780624056843
Veröffentl:
2014
Seiten:
272
Autor:
Deon Meyer
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken.Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik en handige wenke verskaf. Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer Aangrypende landskapsfotografie Kleurvolle kaarte illustreer elke roete Gids met praktiese wenke vir grondpadry
Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele.Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek: 'n dramatiese pas, kronkelende riviere, pragtige ou plaasgeboue of 'n afgeleë stuk Karoo-pad.Die boek bevat ook 'n rygids wat die teorie agter avontuurtoer op grondpaaie verduidelik. Dit verskaf handige wenke, onder meer hoe om regop te bly op 'n sanderige pad, hoe om veilig deur slote en stroompies te kom, hoe om 'n noodstop te doen en hoe om ongelukke te vermy. Meer as 30 roetes word beskryf en gegradeer Aangrypende landskapsfotografie Kleurvolle kaarte illustreer elke roete Gids met praktiese wenke vir grondpadry

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.