Louisa en ek en die Celeb

Louisa en ek en die Celeb
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 9,01 €

Jetzt 7,98 €*

Artikel-Nr:
9780624052340
Veröffentl:
2011
Seiten:
88
Autor:
Ida Strydom
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Louise is desperaat oor haar voorkoms en voel dis tyd om iets daaraan te doen, maar hoe gemaak met 'n ma wat dink die enigste skoonheidsmiddel wat 'n mens nodig het is 'n koekie seep?!
Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel  wat 'n mens nodig het is 'n goeie koekie seep. Hoe nou gemaak, veral as sy elke dag by die skool in die geheimsinnige en beeldskone Charlotte-May met haar gladde bruin bene, aarbeilipglans en gestrykte blonde hare moet vaskyk? Wanneer sy vir Louisa,haar amperse naamgenoot ontmoet, spat die vonke, maar daar is ook ‘n Matador, 'n celeb en ’n weggesteekte rok wat sorg vir ‘n paar interessante kinkels in die verhaal.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.