Horrelpoot

Horrelpoot
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 14,99 €

Jetzt 14,98 €*

Artikel-Nr:
9780624052289
Veröffentl:
2011
Seiten:
323
Autor:
Eben Venter
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Horrelpoot is die verhaal van ’n lewensveranderende reis.  Op 'n reënnag in Australië bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om dié opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin lê ná 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet ná 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in – verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland.
Horrelpoot is die verhaal van ’n lewensveranderende reis.  Op 'n reënnag in Australië bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om dié opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin lê ná 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet ná 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in – verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland. Daar is gerugte dat Koert hom op die ou familieplaas bevind, nou in besit van hul voormalige werkers. Dat hy daar, bewaak en afgesonder, vir hom 'n magtige ryk opgebou het as die Koning van Vleis. Hier, op Ouplaas, aan die einde van Marlouw se verskriklike reis, word die hart van vrees oopgekloof . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.