Ena Murray Omnibus 17

Ena Murray Omnibus 17
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 13,34 €

Jetzt 12,98 €*

Artikel-Nr:
9780624051855
Veröffentl:
2011
Seiten:
512
Autor:
Ena Murray
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Drie verhale wat die leser ver wegvoer: na die onbesoedelde plaaslewe, na die spannende hofsale van ’n groot stad, selfs na veraf, romantiese Spanje. Die verhale is Rabbedoe van Rietkuil, Waar die nagtegaal en My afgemete deel.
Drie verhale wat die leser ver wegvoer: na die onbesoedelde plaaslewe, na die spannende hofsale van ’n groot stad, selfs na veraf, romantiese Spanje. In Rabbedoe van Rietkuil kan die baas van die plaas, Wynand, hom nie verweer teen sy rabbedoe-“plaasvoorvrou”, Nicolette, se betowering nie. Maar sy het ’n bokskampioen van ’n kêrel wat dik briewe aan haar skryf – en om sake verder te kompliseer, daag Wynand se broer ook nog op . . . en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. Waar die nagtegaal sing is die verhaal van ’n jong meisie wat haar wil ontferm oor haar oorlede suster se twee kinders – en selfs bereid is om daarvoor na Spanje te gaan. En in My afgemete deel beland die pragtige maar onkundige Hybre Koch in die strikke van ’n getroude man. Toe sy haar kom kry, is sy betrokke by ’n ongure hofsaak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.