Elza Rademeyer Omnibus 1

Elza Rademeyer Omnibus 1
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 14,63 €

Jetzt 12,98 €*

Artikel-Nr:
9780624051848
Veröffentl:
2011
Seiten:
512
Autor:
Elza Rademeyer
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk! Die verhale is Op arendsvlerke, Mallemeule van die liefde en Die deur van haar hart.
Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk! In Op arendsvlerke neem Amelda die moeilikste besluit van haar lewe – sy gee toestemming dat die dokters die asemhalingtoestel van haar breindood eggenoot ontkoppel. Hoe kan sy hierna weer voortgaan met haar lewe? In Mallemeule van die liefde is Ilse in die sewende hemel ná haar verlowing aan die erfgenaam van ’n spogplaas. Maar haar aanstaande se ma is glád nie ingenome met dié verbintenis nie . . . En in Die deur van haar hart vlug suster Hester van der Linde uit Gauteng Kaap toe, om weg te kom van ’n lastige dokter – maar haar nuwe hoof by Ongevalle is ’n absolute buffel . . . en tog word hy by die dag vir haar aantrekliker!

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.