Elza Rademeyer Omnibus 3

Elza Rademeyer Omnibus 3
 PDF
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I

11,25 €* PDF

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9780624049487
Veröffentl:
2011
Einband:
PDF
Seiten:
512
Autor:
Elza Rademeyer
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

In 'n Les vir Elizabeth is die hoofkarakter tegelykertyd op twee mans verlief, 'n identiese tweeling wat hemelsbreed van mekaar verskil. Hoe sal Elizabeth eindelik 'n keuse tussen die twee kan maak?In Hoe berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede wat hul verhouding kompliseer - struikelblokke wat soos 'n berg voor hulle le.En in Die onwillige bruid is Ruben see toe om te gaan herstel van die gevoelige hou wat Moira sy hart en ego toegedien het. En dan raak hy verlief op 'n getroude vrou...

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.