Leergereed Skoolgereed

Leergereed Skoolgereed
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 9,49 €

Jetzt 9,48 €*

Artikel-Nr:
9780620878173
Veröffentl:
2020
Seiten:
144
Autor:
Melodie de Jager
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Wetenskaplike feite:
'n Kind se eerste ses jaar skryf die draaiboek vir sy hele skoolloopbaan
Daar is 'n direkte verband tussen 'n kind se selfbeeld en sy vermoë om maklik op skool te leer.

Hierdie boek is 'n praktiese gids om ouers, onderwysers en versorgers te help om 'n wakende oog op 'n kind se ontwikkeling te hou en dit te bevorder - sy lyfie (fisieke), sy hart (emosionele en sosiale) en sy brein (kognitiewe/intellektuele). Dis nie bloot 'n skoolgereedheids-afmerklys nie, maar 'n padkaart wat rooi ligte laat flikker as daar ontwikkelingsprobleme is, en goen ligte helder laat skyn wanneer die vaardighede wat hier besprek word een na die ander bemeester word. Rooi ligte beteken ook nie dat alles verlore is nie, maar dat professionele hulp ingeroep kan word om ontwikkelingskrakies te oorkom en seker te maak dat elke kind 'n sterk fondament het.

Leergereed, skoolgereed sluit hope praktiese wenke en raad in, asook 'n volledige woordelys wat die terminologie op rapporte en toetsuitslae verduidelik sodat dit vir ouers sal sin maak. Hiedie boek is die ideale metgesel vir Speel Leer Slim om jou te help om jou kind se vormingsjare as avontuur te beleef - met klinkende sukses.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.