Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Graad 12 Eerste Addisionele Taal
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 8,99 €

Jetzt 8,98 €*

Artikel-Nr:
9781776070237
Veröffentl:
2016
Seiten:
166
Autor:
Junaid Anthony
Serie:
Best Books Studiewerkgidse
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die dramaHoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.Wat maak ons studiewerkgidse anders?Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.Inhoud van hierdie studiewerkgidsInleiding tot die drama.Opsommings van al die tonele.Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings.Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier).Antwoorde op alle vrae.’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe.Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets.Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.[Oor die samesteller]Junaid Anthony het ’n BA-graad aan die UWK verwerf met Afrikaans, Linguistiek en Geskiedenis as hoofvakke, asook ’n honneursgraad in Afrikaans. Hy is tans verbonde aan Hoerskool Milnerton in Wes-Kaap as Afrikaans-vakhoof. Hy sien matriekeksamens vir die afgelope twintig jaar na. Publikasies sluit Via Afrika Graad 7-9 Afrikaans EAT-handboeke in.[Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks:]Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks, ook beskikbaar in e-boek en mobi formaat:Verskuns vir Graad 10 HTPad na jou hart vir Graad 10 HTVers en Vlam vir Graad 10 EATDroomdelwers vir Graad 11 HTDie laaste karretjiegraf vir Graad 11 EATVuvuzela vir Graad 11 TATOnderwêreld vir Graad 12 HTLien se lankstaanskoene vir Graad 12 EATFiela se kind – die drama vir Graad 12 EATVerskuns vir Graad 12 EATThe Mark for Grade 10 FALThe lighthouse keeper’s wife for Grade 10 HLTsotsi for Grade 11 HLPoems from all over for Grade 11 HLVistas of Poems for Grade 11 FALDreaming of Light for Grade 11 FALMy Children! My Africa for Grade 12 FAL

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.