Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids

Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids
-0 %
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 13,74 €

Jetzt 10,98 €*

Artikel-Nr:
9781775896845
Veröffentl:
2014
Seiten:
195
Autor:
Riens Vosloo
Serie:
Piekfyn Afrikaans
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Piekfyn Afrikaans Graad 10 se Onderwysersgids is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Graad 10-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun.
Piekfyn Afrikaans Graad 10 se Onderwysersgids• is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring Graad 10-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun• fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind• bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte• ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk• bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.