Ek Wonder Wie?

Ek Wonder Wie?
-0 %
 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 3,12 €

Jetzt 3,11 €* EPUB

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9781432309091
Veröffentl:
2017
Einband:
EPUB
Seiten:
24
Autor:
Kerryn Ponter
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ''n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ''n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ''n ware vreugde vir kleintjies wees.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.