Low Carb is Lekker Twee

Low Carb is Lekker Twee
-0 %
 PDF
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 9,99 €

Jetzt 9,98 €* PDF

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9781432308476
Veröffentl:
2017
Einband:
PDF
Seiten:
208
Autor:
Ine Reynierse
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart.Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ''n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wêreld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ''n laekoolhidraatleefstyl, is dié boek jou beste bondgenoot.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.