Klou van die Ninja

Klou van die Ninja
-0 %
Monstermaan #2
 EPUB
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 3,12 €

Jetzt 3,11 €* EPUB

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9781432305369
Veröffentl:
2014
Einband:
EPUB
Seiten:
128
Autor:
Louis van Niekerk
Serie:
Monstermaan
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.Niël-hulle se nuwe buurman is ‘n Japanees en Niël weet sommer dat hy ‘n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Niël se bestaan.Maar dan sien Niël ‘n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Niël se lewe ‘n nagmerrie waarin ‘n man met ‘n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook.Die ergste is dat niemand Niël wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.