Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding
-0 %
Motorfietse, ligte en swaarvoertuie
 PDF
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I

Unser bisheriger Preis:ORGPRICE: 3,14 €

Jetzt 3,13 €* PDF

Alle Preise inkl. MwSt. | zzgl. Versand
Artikel-Nr:
9781432303310
Veröffentl:
2013
Einband:
PDF
Seiten:
144
Autor:
Gavin Hoole
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hersien, met opgedateerde inligti ng en ’n helder nuwe voorblad om daarby te pas, isDie Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om joute help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreekwat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie enmotorfietse.Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die eindevan dié afdeling is ’n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartementeopgestel word. ’n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewingopsom, is ná die toets bygevoeg.Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarnaeksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- endie padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- enbestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsioneleskakel tot ’n aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.