Hemelse Hofsaal (eBoek)

Hemelse Hofsaal (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Twyfel jy soms of jy regtig hemel toe gaan? Ontdek hoe jy die Hemelse Hofsaal kan betree om vir vryspraak te pleit
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

7,99 €*

Artikel-Nr:
9781431616824
Veröffentl:
2016
Seiten:
124
Autor:
Elza Meyer
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is. Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe.
HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie ’n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel.
In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar. God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie. Dit is tyd om te word wat jy reeds is – ’n verloste in Jesus. Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander.
Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind.
HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.
Dit is tyd dat Christene ophou leef soos mense wat nog nie God se verlossing ontvang het nie. HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer wys lesers opnuut dat God ons in sy oneindige liefde rééds vrygespreek het. Sê ja vir Jesus en ervaar hoe die beloftes in die Skrif vir jou ook in vervulling gaan.
Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is. Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe. HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie ’n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel.
In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar. God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie. Dit is tyd om te word wat jy reeds is – ’n verloste in Jesus. Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander.
Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind.
HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.