n Pa en sy dogter (eBoek)

n Pa en sy dogter (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Tydlose wysheid om jou dogter te leer, te lei en lief te he - haar hele lewe lank
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

6,99 €*

Artikel-Nr:
9781431616206
Veröffentl:
2016
Seiten:
128
Autor:
James Dobson
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Of ’n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig ’n spesiale plek in haar pa se hart hê.
Vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa’s en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake.
’N PA EN SY DOGTER bied uittreksels uit die topverkoper OM DOGTERS GROOT TE MAAK en is ’n huldeblyk aan die rol wat ’n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat ’n pa en dogter deel.
’N PA EN SY DOGTER sal pa’s help om ’n waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te handhaaf en te koester.
Vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa’s en dogters met hierdie inspirerende volkleur-geskenkboek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. ’N PA EN SY DOGTER bied uittreksels uit die topverkoper OM DOGTERS GROOT TE MAAK en is ’n huldeblyk aan die rol wat ’n pa in sy dogter se lewe speel met hope praktiese raad.
Of ’n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig ’n spesiale plek in haar pa se hart hê. Vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa’s en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake.
’N PA EN SY DOGTER bied uittreksels uit die topverkoper OM DOGTERS GROOT TE MAAK en is ’n huldeblyk aan die rol wat ’n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat ’n pa en dogter deel.
’N PA EN SY DOGTER sal pa’s help om ’n waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te handhaaf en te koester.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.