Die mooiste Storiebybel (eBoek)

Die mooiste Storiebybel (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Mooiste woorde vir klein dogtertjies
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

14,99 €*

Artikel-Nr:
9781431616077
Veröffentl:
2016
Seiten:
224
Autor:
Diane Stortz
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! God wil hê sy moet weet Hy het hierdie wêreld, vol van sy liefde, vir haar gegee.
DIE MOOISTE STORIEBYBEL sluit 40 spesiale Bybelstories in wat elke dogtertjie sal wys hoe lief God vir haar en sy ander kinders is.
’n Kosbare gedagte om oor te dink (’n samevattende sinnetjie) en Kosbare woorde (maklike Bybelverse) om te memoriseer word by elke storie bygewerk om God se Woord met die dogtertjie se lewe te verbind.
Die 20 Ou-Testamentiese stories en 20 Nuwe-Testamentiese stories in DIE MOOISTE STORIEBYBEL sal klein dogtertjies help om te sien hoe wonderlik God se liefde vir haar en al sy ander kinders werklik is.
Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! Dié wêreld wat God vir haar gee, is ook vol van sy liefde. DIE MOOISTE STORIEBYBEL, met 40 spesiale Ou- en Nuwe-Testamentiese Bybelstories, elk met ’n samevattende sinnetjie om oor te dink en maklike Bybelverse om te memoriseer, sal jou meisiekind help om die wonder van God se liefde vir haar te verstaan.
Hondjies en katjies. Blomme en hartjies. Soentjies en drukkies. Die mooie wêreld van ’n klein dogtertjie! God wil hê sy moet weet Hy het hierdie wêreld, vol van sy liefde, vir haar gegee. DIE MOOISTE STORIEBYBEL sluit 40 spesiale Bybelstories in wat elke dogtertjie sal wys hoe lief God vir haar en sy ander kinders is.
’n Kosbare gedagte om oor te dink (’n samevattende sinnetjie) en Kosbare woorde (maklike Bybelverse) om te memoriseer word by elke storie bygewerk om God se Woord met die dogtertjie se lewe te verbind.
Die 20 Ou-Testamentiese stories en 20 Nuwe-Testamentiese stories in DIE MOOISTE STORIEBYBEL sal klein dogtertjies help om te sien hoe wonderlik God se liefde vir haar en al sy ander kinders werklik is.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.