101 avonture saam met God (eBoek)

101 avonture saam met God (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431615858
Veröffentl:
2016
Seiten:
124
Autor:
Lizette Murray
eBook Typ:
PDF
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na nuwe dinge soek.
Lizette Murray herinner kinders aan hul grootste Reisgenoot in 101 AVONTURE SAAM MET GOD. Met die 101 oordenkings nooi Lizette Murray kinders saam met haar op ’n reis van stories vol opwinding wat hulle oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld. Die kort stories wys op hulle vlak vir kinders hoe God in elke avontuur – goed of sleg – saam met ons is. Die boek sluit ook af met en ’n paar lekker speletjies.
101 AVONTURE SAAM MET GOD sal kinders intrek in die avontuur wat God spesiaal vir hulle gemaak het.
Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na nuwe dinge soek! Lizette Murray nooi kinders saam met haar op ’n reis van 101 stories vol opwinding in 101 AVONTURE SAAM MET GOD. Die kort stories wys op hulle vlak vir kinders hoe God oral om ons is en elke oomblik daar is vir ons – maak nie saak wat oor ons pad kom nie.
Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na nuwe dinge soek. Lizette Murray herinner kinders aan hul grootste Reisgenoot in 101 AVONTURE SAAM MET GOD. Met die 101 oordenkings nooi Lizette Murray kinders saam met haar op ’n reis van stories vol opwinding wat hulle oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld. Die kort stories wys op hulle vlak vir kinders hoe God in elke avontuur – goed of sleg – saam met ons is. Die boek sluit ook af met en ’n paar lekker speletjies.
101 AVONTURE SAAM MET GOD sal kinders intrek in die avontuur wat God spesiaal vir hulle gemaak het.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.