Wat wag op ons na die dood? (eBoek)

Wat wag op ons na die dood? (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

8,49 €*

Artikel-Nr:
9781431615803
Veröffentl:
2016
Seiten:
208
Autor:
Fika Janse van Rensburg
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp?
Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys.
Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.
As daar een onderwerp is waaroor almal praat en waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk na wat die Bybel hieroor sê. Die lyn word gevolg uit die Ou Testament tot in die Nuwe Testament om verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir jou te wys.
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys.
Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.