Die laaste bruid (eBoek)

Die laaste bruid (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

12,99 €*

Artikel-Nr:
9781431615018
Veröffentl:
2015
Seiten:
312
Autor:
Beverly Lewis
Serie:
5, Hickory Hollow
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beïndruk met haar keuse nie.
Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wêreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde ’n kans te gee.
Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy ’n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie?
DIE LAASTE BRUID deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde HICKORY HOLLOW-reeks.
In DIE LAASTE BRUID is Tessie Miller die laaste van vyf susters om te trou. Maar haar pa is nie beïndruk met haar keuse nie en dit lyk asof hul geheime troue al oplossing vir Tessie en Marcus is ... Wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit egter onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy ’n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie?
Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart verloor op Marcus King, maar haar pa is nie beïndruk met haar keuse nie. Tessie en Marcus loop saam weg en gaan trou in die geheim in die Engelse wêreld. Hulle keer terug na Hickory Hollow as enkellopendes met die vertroue dat hulle die Millers met verloop van tyd kan oortuig om hulle liefde ’n kans te gee.
Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie deur die Mense onder sensuur geplaas sal word. Sal sy ’n rede kry om te hoop ten spyte van haar benarde situasie?
DIE LAASTE BRUID deur Beverly Lewis is die laaste alleenstaande boek in die gewilde HICKORY HOLLOW-reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.