Begin - nou is die tyd (eBoek)

Begin - nou is die tyd (eBoek)
Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.
Beveg vrees. Ontsnap middelmatigheid. Maak 'n verskil.
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar

11,99 €*

Artikel-Nr:
9781431613472
Veröffentl:
2014
Seiten:
232
Autor:
Jon Acuff
eBook Typ:
EPUB
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Kan ’n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geïnspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in BEGIN – NOU IS DIE TYD.
Jon bespreek vyf fases in detail wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees.
Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit dié praktiese boek ook af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is.
Die goeie nuus in BEGIN – NOU IS DIE TYD gee lesers praktiese insigte om hul lewe betekenisvol te maak.
Leef jy ʼn gewone of uitnemende lewe? Kan jy kies en jou lewe verander? In BEGIN – NOU IS DIE TYD moedig Jon Acuff jou aan om te begin en jou grootste drome uit te leef. Moenie wegskram vir vrees of in ’n sinlose lewe verval nie. Jy kan ’n verskil maak en ’n uitnemende lewe lei – jy moet net BEGIN.
Kan ’n mens van bladsy tot bladsy skaterlag en terselfdertyd geïnspireer word om jou grootste drome uit te leef en middelmatigheid te ontsnap? Beslis! New York Times- en Wall Street Journal-topverkoper-outeur Jon Acuff doen presies dit in BEGIN – NOU IS DIE TYD. Jon bespreek vyf fases in detail wat elke leser tot uitnemendheid sal lei: leer, redigeer, bemeester, oes en lei. Deur hierdie proses sal hulle sien dat dit haalbaar is om uitsonderlik te wees.
Naas besprekingsvrae aan die einde van die boek, sluit dié praktiese boek ook af met bylae oor 10 maniere om sosiale media in jou guns te laat tel en 10 dinge om te doen as jy werkloos is.
Die goeie nuus in BEGIN – NOU IS DIE TYD gee lesers praktiese insigte om hul lewe betekenisvol te maak.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.